News
MONGI Titi, ’n lid van die Cape Amalgamated Taxi Association (Cata) se provinsiale uitvoerende komitee en ’n uitvoerende lid ...
NOORD-KAAPSE speurders van die provinsiale-eenheid vir ernstige en geweldsmisdade, ondersoek steeds die diefstal van die drie ...
DIE Amerikaanse pastoor Josh Sullivan (45), wat verlede week in die Oos-Kaap ontvoer is, is Dinsdag gevind nadat hy op 10 April in ’n rooftog by ’n kerk in Motherwell ontvoer is.Die Valke het die past ...
MONTAGU. — Die Montagu Ashton-gemeenskapsopleidingsentrum (MAG-opleidingsentrum) se personeel hier is bekommerd oor ’n ...
DIE misdaadbekamping-organisasie Fight Against Crime SA (Facsa), is woedend en hartseer oor die skoolmeisie Kaylin Hendricks (19), wat in die gesig geskiet is.Sy is Maandag by Die Vlei-plakkerskamp op ...
’N CASH in transit security guard van ADT Cash Services, is gewond toe rowers hom voor ooggetuies aangeval en van kontant beroof het.Die voorval het Dinsdag gebeur toe ADT kontant by die Mbekweni-trei ...
GEREGTIGHEID het ná nege jaar geseëvier toe die Colesberg-streekhof twee mans tot ’n gesamentlike 35 jaar direkte ...
DIE Kimberley-polisie het tydens ’n operasie, verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van ongeslypte diamante. ’n ...
TWEE verdagtes is Dinsdag deur wetstoepassers vasgetrek in twee afsonderlike voorvalle in die Strand en Athlone. Die ...
DIE polisie in George het op ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie beslag gelê. Lede van die ...
DIE legendariese akteur, Don Eric Mlangeni Nawa, het vandag gesterf. Sy dood is in ’n mediaverklaring deur sy familie ...
SY ‘eiers’ is nou nog skeef na hy verlede jaar tydens ondervraging en soeke na Joshlin Smith, deur onbekende mans aangerand ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results