News

Local News Afrikaanse sanger, Jannie du Toit ‘n treffer by Village Teater Jannie du Toit is ‘n gewilde Afrikaanse sanger wat sy gehoor betower met sy staaltjies en musiek. July 29, 2024 ...
Vandag is hy steeds ‘n gewilde Afrikaanse sanger wat sy gehoor betower met sy staaltjies en musiek. Jannie het Vrydag twee optredes in Polokwane by The Village Theatre gehad.