News

TERWYL die Boland Kavaliers maklik met die Border Bulldogs behoort af te reken, is die uitslag tussen die Valke en Griffons bepalend vir hulle veldtog om onder die topvier-spanne in die SA Cup te eind ...
DIE Hoërskool Hantam op Calvinia het vandeesweek hul deure gesluit.Die skool se beheerliggaam het die deure op 8 April ...
’N NIGERIESE man is Dinsdag in Bellville in hegtenis geneem ná hy met dwelms met ’n geskatte waarde van R1.8 miljoen gevang ...
DIE Oudtshoorn-polisie het ’n verdagte voertuig agterna gesit wat gelei tot die konfiskering van dwelms met ’n geskatte straatwaarde van R97 000. Vier verdagtes is in aanhouding. Gister, omstreeks ...
SANDI Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as twee karakters: Zelda én haar ...
DIE arrestasies sluit in verdagtes wat gesoek was vir aanranding met die doel om ernstig te beseer, besit van dwelms, roof, ...
DRIE mense is die afgelope naweek in Eersterivier, in wat glo bendeverwante skietvoorvalle was, doodgeskiet. In die eerste voorval is ’n 18-jarige Saterdag omstreeks 14:15 in Pinetreeweg, Rosedale ...
DIE Athlone-polisie ondersoek tans sake van moord en poging tot moord saak nadat ’n man vanoggend in Belgravia doodgeskiet, ...
DIE Wes-Kaapse inwoners kry dalk gouer beter openbare vervoer, nadat die aanvaarbare begroting opgestel is, het die minster van mobility, Isaac Sileku, in ’n verklaring gesê. Die begroting van R3.2 mi ...
WORCESTER. — Hy’t in vullisdromme gekrap op soek na iets te ete, onder ’n brug geslaap waar dit van slange gewemel het en ...
DIE beamptes het die verdagte onderskep en met deursoeking, ’n verbode vuurwapen met onwettige ammunisie in sy besit ...
VIR die tiende seisoen van kykNET se gewilde kos reality show, Kokkedoor, trek die program nie net ’n ander voorskoot aan nie, maar kry dit ook twee nuwe beoordelaars. In sy volgende gedaante gaan die ...