News

Hy kan nie uitgepraat raak oor sy pa nie. “Nee, daar is te veel om te sê. Hy was ’n yster, ’n absolute legende,” sê Gys ...
Kunsmatige intelligensie (KI) kan dalk ’n goeie boekresensie skryf, maar dit sal nie gehaltejoernalistiek vervang nie, sê die ...
Hulle het mekaar net vyf maande lank geken toe hulle in 1965 afgehaak het. In ’n tweedehandse trourok op ’n koel dag in April ...
Punte! Jaydon Viljoen, die Hoërskool Monument se losskakel, het met dié drie en daaropvolgende doelskop seker gemaak sy span ...
Die vyfde Thuthuzela-sorgsentrum (TCC) vir slagoffers van geslagsgeweld in die Vrystaat en die 66ste in die land, is ...
’n Avontuurstorie oor die eerste dae van flieks in Suid-Afrika en ’n poging om die publisiteitsku Isidore (IW) Schlesinger, ...
Elzabé Zietsman gesels oor haar en Arnold Vosloo se ‘Liefdesbriewe’ Herman Lensing vertel: ‘Ek sou my voortande gee om weer ...
Hamas wil ’n omvattende ooreenkoms hê om die oorlog in Gasa te beëindig en wil alle Israeliese gyselaars uitruil vir gevange ...
Die goudprys het Donderdag gedurende die dag weer ’n nuwe hoogtepunt bereik namate al hoe meer beleggers na veiligheid soek.
Luister hier, boekwurms! 'Siembamba' deur Madelein Rust is die luisterboek vir April, eksklusief vir Netwerk24-intekenare.
’n Verhoor om Erik en Lyle Menendez se vonnisse te wysig is Donderdag uitgestel en hul prokureur eis dat die staatsaanklaer ...
Twee ongelukke tussen busse en motors in die Vrystaat voor Paasnaweek het twee lewens geëis en minstens vyf mense is ernstig ...