News

DIE dokters het gesê hy sal net tot 12 jaar oud lewe, maar Emmanuel Booysen het hulle voorspelling met ’n hele dekade oortref ...
Cedric Ross (16), ’n leerder aan Atlantis Vaardigheidskool is eenkeer deur sy kop geskiet toe hy saam met sy beste vriend na ...
’N WESKUS-VROU sit met die hande in die hare omdat die plaaslike munisipaliteit skielik nie meer vir haar ’n huis wil gee nie ...
DADA Morero, die Johannesburgse mayor, was glo nie beïndruk met die PA se voorstel om sy nuwe raadslid, Liam Jacobs, as die ...
TWEE foreign nationals is gearresteer vir perlemoen en dwelmsmokkelary. Dit kom nadat die Fish Hoek-polisie Woensdag twee ...
ONWETTIGE myners bly ’n groot kopseer in Limpopo, maar cops het hulle betrap, en ook op onwettige vuurwapens en ammunisie ...
BENDEGEWELD het weer in Mitchells Plain opgevlam, met ’n dubbele moord wat gisteraand in Rocklands plaasgevind het.
’’N MA van Avian Park in Worcester is gebroke nadat haar seun hom letterlik dood gehoes het. Dwayne Simson (19), ’n ...
DIE 12 verdagtes wat vanoggend in die Stilbaai-landdroshof verskyn het op aanklagte van moord, huisroof, ontvoering, ...
DIE Kensington-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n taxi-driver vroeg vanoggend daar in ’n beweerde revenge attack ...
GOUDA. – Meer as honderd inwoners van die Blazeville-woonbuurt hier sit al ’n jaar lank sonder elektrisiteit. Nou hou hulle ...