Die VF Plus doen ʼn beroep op inwoners en grondeienaars in die landelike gebiede van Gauteng om hul paraatheid op te skerp ná die plaasaanval op mnr. Adriaan Vos buite Westonaria die nag van 16 Maart ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) raised its objection to the decision by the Tshwane Metro Council to write off R63 million spent on renovating the Pretoria City Hall as a fruitless expenditure. The ...
Die VF Plus steun nie die besluit van die Wes-Rand-distriksmunisipaliteit om ʼn mandaat aan die munisipale bestuurder, Elias Koloi, te gee om die bekende Donaldsondam onvoorwaardelik te verhuur nie.
Die VF Plus in die Swartland-plaaslike munisipaliteit (Abbotsdale, Chatsworth, Darling, Kalbaskraal, Koringberg, Malmesbury, Moorreesburg, Riebeeck Kasteel, Riebeeck West, Riverlands, Yzerfontein) het ...
Die VF Plus verwerp die voorgestelde watertariefverhoging van 11% vir die Mangaung-metro ten sterkste. Dit volg nadat dié verhoging voorgestel is in die konsepbegroting vir die 2025/26 finansiële jaar ...
The rising levels of crime at healthcare clinics in the Tshwane Metro have a detrimental impact on service delivery to residents. From the annual report on the 2023/24 financial year it can be gleaned ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) cannot support the Tshwane Metro’s draft budget for the 2025/26 financial year, and proposes that the focus should shift to getting value for money with procurement ...
Die VF Plus in die Tshwane-metro het sy misnoё uitgespreek nadat die raad besluit het om die R63 miljoen wat aan opknappingswerk op die Pretoria-stadsaal bestee is, as ʼn vrugtelose uitgawe af te skryf ...
The screws of American sanctions against South Africa are being tightened and the ANC in the Government of National Unity (GNU) should take note of it. According to a ...
Die skroewe van Amerikaanse sanksies teen Suid-Afrika word reeds stywer gedraai en die ANC in die regering van nasionale eenheid (RNE) moet hiervan kennis neem ...
Die stygende misdaad by gesondheidsklinieke in die Tshwane-metro het ʼn wesenlike impak op dienslewering aan inwoners. Uit ʼn jaarverslag vir die 2023/24-finansiële jaar blyk dit dat talle klinieke die ...
Die VF Plus kan nie die Tshwane-metro se konsepbegroting vir die 2025/26-finansiële jaar steun nie en stel voor dat daar eerder gefokus moet word op waarde vir geld met verkrygingsprosesse en die ...